Filterlogboek

Filternavigatie (Hoofdmenu | Recente filterwijzigingen | Bewerkingen onderzoeken | Filterlogboek)
Naar navigatie springen Naar zoeken springen
Details voor logboekregel 61.715

15 apr 2022 13:24: Noéh231 (overleg | bijdragen) heeft filter 25 laten afgaan tijdens het uitvoeren van de handeling "edit" op Gebruiker:Noéh231. Genomen maatregel: geen; Filterbeschrijving: Kanker (streng) (onderzoeken)

Wijzigingen in de bewerking

  +
== seks ==
  +
chlamydia en sifilis. Genitale vratte word deur die menslike papilloomvirus veroorsaak en sommige subtipes hiervan is vir die meeste gevalle van servikale kanker verantwoordelik.
  +
  +
Die meeste SOS'e kan behandel en genees word. Die verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs) en die seksueeloordraagbare virus Menslike Immuniteitsgebrekvirus (MIV) wat vigs veroorsaak, kan egter nie genees word nie. MIV kan deur seksuele kontak, deur bloed en deur 'n swanger vrou aan haar kind gedurende swangerskap, geboorte, of borsvoeding oorgedra word. Alhoewel MIV nie genees kan word nie, kan die uitwerking daarvan soms tydelik gestuit word.
  +
  +
Dit is belangrik om te onthou dat ander SOI's soos sifilis en vaginale sproei iemand se kans verhoog om MIV te kry of dit aan ander oor te dra. Mense met SOI's moet dus verkieslik so gou moontlik behandel word, en indien moontlik vir MIV getoets word en berading ontvang. Dit kan by alle primêregesondheidsorgklinieke en -sentrums gedoen word.
  +
  +
Mens kan gewoonlik nie sien dat iemand 'n SOI het nie; mense met SOI's, insluitend MIV, lyk gewoonlik nie siek nie. Dit kan van drie tot tien jaar duur voordat iemand met MIV simptome toon.
  +
  +
Die mees effektiewe manier om SOI's te voorkom is deur nie seks te hê nie. Sommige vaksiene verlaag die risiko's van sekere infeksies soos hepatitis B en sommige soorte MPV. Veiliger sekspraktyke soos die gebruik van kondome en om een seksmaat te hê, kan ook die risiko verlaag. Sekere infeksies kan ook effektief deur manlike besnydenis verminder word.
  +
  +
== Inhoud ==
  +
* 1Tekens en simptome
  +
* 2Oorsaak
  +
** 2.1Oordrag
  +
** 2.2Bakterieel
  +
** 2.3Fungaal
  +
** 2.4Virusinfeksies
  +
** 2.5Parasiete
  +
** 2.6Protosoïes
  +
** 2.7Vernaamste soorte
  +
* 3Patofisiologie
  +
* 4Voorkoming
  +
** 4.1Inenting
  +
** 4.2Kondome
  +
** 4.3Nonoxynol-9
  +
* 5Diagnose
  +
* 6Verwysings

Maatregelparameters

VariabeleWaarde
Aantal bewerkingen gebruiker (user_editcount)
0
Gebruikersaccountnaam (user_name)
'Noéh231'
Groepen (inclusief impliciete) waar gebruiker lid van is (user_groups)
[ 0 => '*', 1 => 'user' ]
Rechten die een gebruiker heeft (user_rights)
[ 0 => 'createaccount', 1 => 'read', 2 => 'writeapi', 3 => 'viewmywatchlist', 4 => 'editmywatchlist', 5 => 'viewmyprivateinfo', 6 => 'editmyprivateinfo', 7 => 'editmyoptions', 8 => 'abusefilter-log-detail', 9 => 'abusefilter-view', 10 => 'abusefilter-log', 11 => 'move-rootuserpages', 12 => 'edit', 13 => 'createpage', 14 => 'createtalk', 15 => 'upload', 16 => 'reupload', 17 => 'reupload-shared', 18 => 'minoredit', 19 => 'editmyusercss', 20 => 'editmyuserjson', 21 => 'editmyuserjs', 22 => 'editmyuserjsredirect', 23 => 'purge', 24 => 'sendemail', 25 => 'applychangetags', 26 => 'changetags', 27 => 'editcontentmodel', 28 => 'skipcaptcha', 29 => 'spamblacklistlog' ]
Pagina-ID (page_id)
0
Paginanaamruimte (page_namespace)
2
Paginanaam (zonder naamruimte) (page_title)
'Noéh231'
Volledige paginanaam (page_prefixedtitle)
'Gebruiker:Noéh231'
Handeling (action)
'edit'
Bewerkingssamenvatting (summary)
'seks'
Oude inhoudsmodel (old_content_model)
''
Nieuw inhoudsmodel (new_content_model)
'wikitext'
Wikitekst van de oude pagina vóór de bewerking (old_wikitext)
''
Wikitekst van de nieuwe pagina ná de bewerking (new_wikitext)
'== seks == chlamydia en sifilis. Genitale vratte word deur die menslike papilloomvirus veroorsaak en sommige subtipes hiervan is vir die meeste gevalle van servikale kanker verantwoordelik. Die meeste SOS'e kan behandel en genees word. Die verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs) en die seksueeloordraagbare virus Menslike Immuniteitsgebrekvirus (MIV) wat vigs veroorsaak, kan egter nie genees word nie. MIV kan deur seksuele kontak, deur bloed en deur 'n swanger vrou aan haar kind gedurende swangerskap, geboorte, of borsvoeding oorgedra word. Alhoewel MIV nie genees kan word nie, kan die uitwerking daarvan soms tydelik gestuit word. Dit is belangrik om te onthou dat ander SOI's soos sifilis en vaginale sproei iemand se kans verhoog om MIV te kry of dit aan ander oor te dra. Mense met SOI's moet dus verkieslik so gou moontlik behandel word, en indien moontlik vir MIV getoets word en berading ontvang. Dit kan by alle primêregesondheidsorgklinieke en -sentrums gedoen word. Mens kan gewoonlik nie sien dat iemand 'n SOI het nie; mense met SOI's, insluitend MIV, lyk gewoonlik nie siek nie. Dit kan van drie tot tien jaar duur voordat iemand met MIV simptome toon. Die mees effektiewe manier om SOI's te voorkom is deur nie seks te hê nie. Sommige vaksiene verlaag die risiko's van sekere infeksies soos hepatitis B en sommige soorte MPV. Veiliger sekspraktyke soos die gebruik van kondome en om een seksmaat te hê, kan ook die risiko verlaag. Sekere infeksies kan ook effektief deur manlike besnydenis verminder word. == Inhoud == * 1Tekens en simptome * 2Oorsaak ** 2.1Oordrag ** 2.2Bakterieel ** 2.3Fungaal ** 2.4Virusinfeksies ** 2.5Parasiete ** 2.6Protosoïes ** 2.7Vernaamste soorte * 3Patofisiologie * 4Voorkoming ** 4.1Inenting ** 4.2Kondome ** 4.3Nonoxynol-9 * 5Diagnose * 6Verwysings'
Unified diff van wijzigingen in bewerking (edit_diff)
'@@ -1,0 +1,28 @@ +== seks == +chlamydia en sifilis. Genitale vratte word deur die menslike papilloomvirus veroorsaak en sommige subtipes hiervan is vir die meeste gevalle van servikale kanker verantwoordelik. + +Die meeste SOS'e kan behandel en genees word. Die verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs) en die seksueeloordraagbare virus Menslike Immuniteitsgebrekvirus (MIV) wat vigs veroorsaak, kan egter nie genees word nie. MIV kan deur seksuele kontak, deur bloed en deur 'n swanger vrou aan haar kind gedurende swangerskap, geboorte, of borsvoeding oorgedra word. Alhoewel MIV nie genees kan word nie, kan die uitwerking daarvan soms tydelik gestuit word. + +Dit is belangrik om te onthou dat ander SOI's soos sifilis en vaginale sproei iemand se kans verhoog om MIV te kry of dit aan ander oor te dra. Mense met SOI's moet dus verkieslik so gou moontlik behandel word, en indien moontlik vir MIV getoets word en berading ontvang. Dit kan by alle primêregesondheidsorgklinieke en -sentrums gedoen word. + +Mens kan gewoonlik nie sien dat iemand 'n SOI het nie; mense met SOI's, insluitend MIV, lyk gewoonlik nie siek nie. Dit kan van drie tot tien jaar duur voordat iemand met MIV simptome toon. + +Die mees effektiewe manier om SOI's te voorkom is deur nie seks te hê nie. Sommige vaksiene verlaag die risiko's van sekere infeksies soos hepatitis B en sommige soorte MPV. Veiliger sekspraktyke soos die gebruik van kondome en om een seksmaat te hê, kan ook die risiko verlaag. Sekere infeksies kan ook effektief deur manlike besnydenis verminder word. + +== Inhoud == +* 1Tekens en simptome +* 2Oorsaak +** 2.1Oordrag +** 2.2Bakterieel +** 2.3Fungaal +** 2.4Virusinfeksies +** 2.5Parasiete +** 2.6Protosoïes +** 2.7Vernaamste soorte +* 3Patofisiologie +* 4Voorkoming +** 4.1Inenting +** 4.2Kondome +** 4.3Nonoxynol-9 +* 5Diagnose +* 6Verwysings '
Nieuwe paginagrootte (new_size)
1810
Regels toegevoegd in bewerking (added_lines)
[ 0 => '== seks ==', 1 => 'chlamydia en sifilis. Genitale vratte word deur die menslike papilloomvirus veroorsaak en sommige subtipes hiervan is vir die meeste gevalle van servikale kanker verantwoordelik.', 2 => '', 3 => 'Die meeste SOS'e kan behandel en genees word. Die verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs) en die seksueeloordraagbare virus Menslike Immuniteitsgebrekvirus (MIV) wat vigs veroorsaak, kan egter nie genees word nie. MIV kan deur seksuele kontak, deur bloed en deur 'n swanger vrou aan haar kind gedurende swangerskap, geboorte, of borsvoeding oorgedra word. Alhoewel MIV nie genees kan word nie, kan die uitwerking daarvan soms tydelik gestuit word.', 4 => '', 5 => 'Dit is belangrik om te onthou dat ander SOI's soos sifilis en vaginale sproei iemand se kans verhoog om MIV te kry of dit aan ander oor te dra. Mense met SOI's moet dus verkieslik so gou moontlik behandel word, en indien moontlik vir MIV getoets word en berading ontvang. Dit kan by alle primêregesondheidsorgklinieke en -sentrums gedoen word.', 6 => '', 7 => 'Mens kan gewoonlik nie sien dat iemand 'n SOI het nie; mense met SOI's, insluitend MIV, lyk gewoonlik nie siek nie. Dit kan van drie tot tien jaar duur voordat iemand met MIV simptome toon.', 8 => '', 9 => 'Die mees effektiewe manier om SOI's te voorkom is deur nie seks te hê nie. Sommige vaksiene verlaag die risiko's van sekere infeksies soos hepatitis B en sommige soorte MPV. Veiliger sekspraktyke soos die gebruik van kondome en om een seksmaat te hê, kan ook die risiko verlaag. Sekere infeksies kan ook effektief deur manlike besnydenis verminder word.', 10 => '', 11 => '== Inhoud ==', 12 => '* 1Tekens en simptome', 13 => '* 2Oorsaak', 14 => '** 2.1Oordrag', 15 => '** 2.2Bakterieel', 16 => '** 2.3Fungaal', 17 => '** 2.4Virusinfeksies', 18 => '** 2.5Parasiete', 19 => '** 2.6Protosoïes', 20 => '** 2.7Vernaamste soorte', 21 => '* 3Patofisiologie', 22 => '* 4Voorkoming', 23 => '** 4.1Inenting', 24 => '** 4.2Kondome', 25 => '** 4.3Nonoxynol-9', 26 => '* 5Diagnose', 27 => '* 6Verwysings' ]
Regels verwijderd in bijdrage (removed_lines)
[]
Of de wijziging wel of niet is gemaakt via een Tor-exitnode (tor_exit_node)
false
UNIX-tijdstempel van wijziging (timestamp)
1650021891
Afkomstig van Wikikids , de interactieve Nederlandstalige Internet-encyclopedie voor en door kinderen. "https://wikikids.nl/Speciaal:Filterlogboek/61715"